Back to results
Cover image for book Dans met armmansdogter

Dans met armmansdogter

By:Pamela Jooste
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781415200575
eText ISBN:9781415203637
Edition:1
Copyright:2011
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

<p>Eers is daar gerugte, dan amptenare met papiere, dan die bulldozers. Is dit die einde van die wêreld? Vir baie mense is dit, maar nie vir Lily Daniels nie. Sy is nog nie twaalf nie, maar sy het al ’n leeftyd deurgemaak – saam met haar familie, saam met die hele Valley, die buurt wat die owerheid nou wil platstoot. In no. 48 Constitution-straat woon net vroumense; die mans in dié familie is ’n treurige lot. Daar is Lilly en haar ouma wat haar grootgemaak het en haar antie Stella met die poliobeen. Haar ma, Gloria, is vort. Getry vir white, sê party. En op ’n dag is sy terug. Deftig aangetrek en beeldskoon kom sy teen die heuwel af gestap. Maar wie’s dié vrou? Met haar geld en haar houding? Lily kan haar ma nie verdra nie, en dis nie net met haar wat Gloria bots terwyl die rede vir haar terugkeer duidelik word nie: sy wil die owerheid kaalvuis aanvat om die verwoesting van hul buurt te<br>keer, die verstrooiing van haar mense oor die windverwaaide Kaapse Vlakte. Gloria gaan ’n prys moet betaal. Lily ook. Maar hoe skerp hulle ook al bots, hulle is uit dieselfde taai hout gesny.</p>

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.