Back to results
Cover image for book Verwoerdburg

Verwoerdburg

By:Johan Rossouw
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781415204009
eText ISBN:9781415203491
Edition:1
Copyright:2014
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

<p>“Jakes is ’n bliksem. Uit en uit. Hy’t ons deur die ore gewerk. Padgegee toe ons hom die nodigste gehad het.”<br>Jakes Botha dink hy het sy grootwordjare op Verwoerdburg uit sy gestel geskryf. Hy lei immers ’n goeie lewe met die spieël van die Middellandse See voor sy skryftafel in Monaco uitgestrek. Maar hoekom kan hy nie weer aan die skryf kom nie? En waarom pla gedagtes aan sy eertydse klasmaats hom steeds?<br>Die lys van mense waarmee hy afgereken het, is lank, insluitend dik Karel wat so drink, goedgelowige Stefan en Marius wat so mal is oor die sepiester Petra. Dan is daar ook nog Adéle en haar verleidelike ma. Maar elkeen het ’n éie storie oor Jakes te vertel.<br>Tydens hul skoolreünie kom die lewe van dié groep Suid-Afrikaners onder die loep. Ná jare van demokrasie neem Jakes se geslag hul lewe in die nuwe bedeling in oënskou.</p>

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.