Die jakkalsdans
| By: | François Loots |
| Publisher: | Penguin Random House South Africa |
| Print ISBN: | 9781415201015 |
| eText ISBN: | 9781415203439 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2011 |
| Format: | Page Fidelity |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
<p>Op ’n klein plekkie in die Bo-Karoo is lewe en dood soos die paaie wat in en uit die dorp loop, albei deel van die orde. Maar in die jare sewentig kry die dood ’n flambojante teëhanger in die jong man Jopie wat wil klere ontwerp; met Annelien Kriel as sy leidende ster wil uitbreek na die verre Kaap. Die dood daarenteen kry gestalte in ene Rotman, wat onder die dorpenaars kom woon. Hy asem die stof, want die stof is asbes, en jy moet twee keer dink as hy jou vir die jakkalsdans uitnooi. <br>Jopie se aanneem-pa, Mannetjies, dink hý moet boet oor sy minnares, Tryn. Of wil Rotman met sy vrou Aletta dans? <br>En al die tyd is hulle, soos al die mense op die dorp, onwetend vasgevang in iets groters as hulleself.</p>