Byleveld: dossier van ’n baasspeurder
dossier van 'n baasspeurder| By: | Hanlie Retief |
| Publisher: | Penguin Random House South Africa |
| Print ISBN: | 9781415201428 |
| eText ISBN: | 9781415203149 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2011 |
| Format: | Page Fidelity |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
<p>Oudbrigadier Piet Byleveld word wêreldwyd gereken as een van die beste speurders van ons tyd. As jy moord pleeg en Piet Byl word ingeroep, is jou plek in die tronk bespreek. As jy kinders leed aandoen, het jy jou eie lot verseël. En is jy ’n reeksmoordenaar, sal hy nie stop voor hy jou agter tralies het nie.<br>In hierdie boek word die dossiere van talle moorde wat hierdie gentleman-speurder oor dekades heen opgelos het, oopgemaak. Skokkend, tragies, opwindend – en met die bevrediging dat geregtigheid geskied het.<br>Tussendeur kry ons ’n blik op die man Byleveld, hoe hy in die geharde Brixton Moord en Roof gegroei het, hoe hy deur ’n diep persoonlike drif gekom het, en watter waardes die plaasseun met hom saamgedra het om van die grusaamste professie ’n ongeëwenaarde sukses te maak.</p>