Back to results
Cover image for book Vereeniging

Vereeniging

die onvoltooide vrede
By:Leon Wessels
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781415201213
eText ISBN:9781415202951
Edition:1
Copyright:2011
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

“Dit was die begin van die einde van die ou orde: ons het nie geweet wat aangaan nie en kon nie meer sonder die ystervuis van die veiligheidsmagte regeer nie.” So sê Leon Wessels, gewese adjunkminister in PW Botha se Staatsveiligheidsraad. is dieselfde Wessels wat onlangs uitgetree het as menseregtekommissaris van demokratiese Suid-Afrika. Hy loop hier sy persoonlike reis na, van jong berede polisieman tot grondwetskrywer tot pleitbesorger vir menswaardigheid. In dieselfde asem vertel hy van die groter reis wat Suid-Afrika afgelê het, van die Vrede van Vereeniging in 1902 tot by die ondertekening van die nuwe Grondwet in 1996, op aandrang van Nelson Mandela in dieselfde dorp. Saam met hierdie intieme blik van binne kom talle staaltjies en vertellings waarin die menslikheid aan beide kante van ons pad na demokrasie afgeteken staan teen die groot en soms dodelike magte van die geskiedenis. Die boek is ontwapenend eerlik en die skrywer se geesdrif aansteeklik. Dit is ’n passievolle pleidooi teen rassisme en vir die regstaat, menseregte, die armes, en versoening.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.