Back to results
Cover image for book Alfabet van die voëls

Alfabet van die voëls

By:S J Naudé
Publisher:Penguin Random House South Africa
Print ISBN:9781415201459
eText ISBN:9781415202265
Edition:1
Copyright:2011
Format:Page Fidelity

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

n Boek oor ontheemding, terugkeer, die saamleef met verlies. In die storie “Die mobile” raak ’n vrou, self sterwend aan kanker, obsessief betrokke by die lot van vigslyers, verwaarloos alle verhoudings met geliefdes, en skaar haar, in haar verbete stryd teen korrupte en ellendige amptenare, by die geledere van die dooies. “Die lawaaimasjien” en “VNLS” is albei verhale oor die saamleef met die verlies aan bande met ’n kultuur en ’n kinderverlede. Dikwels word daar in hierdie verhale ’n spanningsveld geskep tussen die bevryding van die verlede en die terughunkering daarna. Die verhale is wyd leesbaar met prikkelende stories, ideeryk met nuwe ruimtes, gebeure en karakters.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.