Back to results
Cover image for book Sewe dae by die Silbersteins

Sewe dae by die Silbersteins

By:Etienne Leroux
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798178273
eText ISBN:9780798178419
Edition:3
Copyright:2018
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Henry van Eeden is op ’n sewe-dag-besoek aan Welgevonden waar hy sy toekomstige bruid, Salome, gaan ontmoet. Maar voordat die ware gesig van die liefde vir hom ontbloot kan word moet hy sy insisiasieproses voltooi. Elke dag lewer bisarre ervarings op en saans moet Henry deur 'n doolhof vreemde partytjies stoei – sy onskuld laat gaan en die goeie en bose in homself versoen, voordat hy sy beminde tegemoet kan gaan. Sewe dae by die Silbersteins word in 1964 met die Hertzogprys bekroon.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.