Back to results
Cover image for book Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux Keur 4

By:Christine le Roux
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798177542
eText ISBN:9780798177559
Edition:1
Copyright:2018
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In hierdie keur bewys Christine le Roux opnuut dat jy nie ’n vasbeslote vrou moet onderskat nie. In Liewe Onskuld soek die wewenaar Nicolas Steytler ’n oppaster vir sy twee kinders. Die jong rabbedoe Olivia Joubert lyk aanvanklik na ’n onwaarskynlike kandidaat, maar sy is vasbeslote om haarself te bewys. Sý sal na Nicolas se kinders kyk en sommer ook ’n vrou vir hom soek. In Om lief te hê aanvaar Hester Verster ’n pos by ’n plaasskool omdat sy wil wegkom van die stad se gewoel. Die plaaseienaar is egter openlik vyandig teenoor haar en maak dit duidelik dat hy nie tyd het vir onhandige stadsmeisies nie. In ’n Veilige hawe besluit Madelein le Grange om met die doodgoeie Johan Brink te trou, al hunker sy na Colin Viljoen – die man wat sy tydens haar vakansie in Durban ontmoet het. Op hul wittebrood in Kaapstad loop Johan en Madelein vir Colin raak, met rampspoedige gevolge.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.