Back to results
Cover image for book Skadujagter

Skadujagter

By:Dihanna Taute
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798177290
eText ISBN:9780798177306
Edition:1
Copyright:2018
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

"Chimera – ’n monster in jou kop. Wie luister? Hoor hoe hy jou gedagtes fop. Is dinge anders as wat jy kan onthou? Omdat die monster reeds aan jou memories kou? Voor die meester jou analyze, doen dit self en vat hom by surprise. Anders is jou dokter, soos myne, ook ene Fitzpatrick, en sit jy, nes ek, ook in Psychiatric!"- Skadujagter. 17 jarige Heibrandt bevind homself in 'n buitengewone skool, waar hy gedurig deur streng sekuriteit dopgehou word. In groepsterapiesessies word hy aangemoedig om sy lewensverhaal te vertel. Geleidelik ontvou die nagmerrieverhaal van hoe hy hier beland het - met 'n verband om die gat in sy kop. Hierdie sielkundige riller is 'n spanningsvolle reis waarin die grense tussen werklikheid en hallusinêre beelding getoets word terwyl ons die ontrafeling van Heibrandt se psige beleef.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.