Back to results
Cover image for book Raaiselklip

Raaiselklip

By:Troula Goosen
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798176699
eText ISBN:9780798176705
Edition:1
Copyright:2018
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Gabriel skrik wakker in ’n vreemde stad sonder enige herinnering van hoe hy daar gekom het. Was hy die vorige dag nog in Amsterdam? Tot sy verbasing bevind hy hom in die Kaap van Storms, die VOC se ou halfwegstasie – en in die begraafplaas is ’n graf met sy naam op. Die mooi slawemeisie, Zytia, probeer hom help om uit te vind wie hy regtig is, maar ’n Khoi-seun met ’n vreemde klip spook by hom. En Zytia se geheimsinnige meesteres soek sy bloed. . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.