Back to results
Cover image for book Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux Keur 3

By:Christine le Roux
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798174763
eText ISBN:9780798174770
Edition:1
Copyright:2017
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

“Vir die eerste keer voel sy wat die verskil is tussen ’n soen om die skyn te bewaar en een wat haar aan die brand steek sodat sy duisel.” In Die honger hart erf Julia Naudé een helfte van haar peetpa se plaas saam met André Malan, sy plaasbestuurder: op voorwaarde dat hulle trou. Julia beskou dit as Middeleeus en belaglik. Sal sy kans sien om vir een jaar met ’n vreemdeling in ’n gereëlde huwelik te tree sodat sy haar erfporsie kan behou? Gita Duinen, in Deel van die pakket, staan op die drumpel van ’n nuwe lewe. Sy begin as persoonlike assistent vir ambassadeur Frans du Toit werk . . . maar soek hy ’n assistent of ’n vrou? Sake raak gekompliseerd en Gita wil meer as net deel van ’n pakket wees. In Verskuilde liefde is Edmund Wiese weer tuis ná sy broer, Fanie, se dood. Tot sy verbasing is hy ’n oom van ’n tweeling en skuldgevoelens begin weer aan hom knaag. Hy kan sien dat sy skoonsuster sukkel om kop bo water te hou met twee babas. Edmund se loopbaan was sy enigste prioriteit; is veertig te oud om van mening te verander?

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.