Back to results
Cover image for book Trompie Omnibus 5

Trompie Omnibus 5

By:Topsy Smith
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798174602
eText ISBN:9780798174619
Edition:1
Copyright:2016
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. In Trompie die mooi seun is dit die begin van die lang Desembervakansie. Trompie en Blikkies pas die haarkapper se winkel op en die Boksombende se Grootkaptein waag sy hand aan ’n laerskoolseun se mooi lokke – met rampspoedige gevolge. In Trompie die leier besluit Kwaggaberg se skoolhoof twee graad tien-leerders moet as junior leerderraadslede gekies word en hierdie groot eer val Trompie en Katrien te beurt. Maar die Grootkaptein se drie manskappe maak die lewe vir hom moeilik. In Trompie die rugbyreus begin die rugbyseisoen en Trompie en sy maats se lewens draai net om een ding – hul gunstelingsport. Min weet hulle watter groot verrassing daar nog op hulle wag. Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.