Back to results
Cover image for book Op 'n dag, 'n hond

Op 'n dag, 'n hond

By:John Miles
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798174329
eText ISBN:9780798174336
Edition:1
Copyright:2016
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Die liggaam is nie jou vyand nie, het hy begin. Ons leef dubbeld, die bewussyn en die liggaam, die een lewe is weggesteek in die ander een. Hulle is een, maar soms moet die een die knie voor die ander een buig . . . Die geheim lê by aanvaarding, aanvaar dat ons twee keer onsself is. Oplaas ’n nuwe roman deur die bekroonde skrywer John Miles. In ’n klein tuinwoonstelletjie sit en luister ’n oudonderwyser een stormagtige aand na ’n vrou wat met heimwee sing van ’n rivier in ’n ander land, van die verlies van ’n vaderland, en van ’n koesterende wêreld. Min weet hy wat wag op hom die volgende dag . . . Dat die verlede ’n manier het om jou spoor te volg, en jou te dwing terug na waar alles begin het. Op ’n dag, ’n hond is ’n besinning oor die vervlietendheid van die menslike bestaan en weerspieël eindelik ’n merkwaardige insig in die mens se lot. Dit is ’n aangrypende roman en word, soos altyd, gekenmerk deur Miles se aweregse humor.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.