Back to results
Cover image for book Een nag en 'n bietjie

Een nag en 'n bietjie

By:Hester Kruger
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798174152
eText ISBN:9780798174169
Edition:1
Copyright:2016
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Daar was die dag voor die gebeure, en die dag daarná. En dan was daar die nag tydens. Nooit weer sal Margaretha se lewe dieselfde wees nie. Een gewone weeksaand is sy en haar man in hul plaaswoning tussen Middelburg en Groblersdal beroof en ontvoer. Wonder bo wonder het hulle albei die nag oorleef. ​Een nag en ’n bietjie is gebaseer op ware gebeure. Dit is ’n verhaal wat ons herinner aan wat dit is om mens te wees in Suid-Afrika. Dit is ’n hartverskeurende boek, en aangrypend. Maar tog laat dit jou jubel jy woon hier, in hierdie verraderlike, verrassende en onvoorspelbare land.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.