Back to results
Cover image for book Drieklawerblaar

Drieklawerblaar

By:Christine Barkhuizen-le Roux
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798174039
eText ISBN:9780798174046
Edition:1
Copyright:2016
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Ná haar aftrede gaan soek Kate Jooste, met jare lange vrae in haar binneste, na Abel Marais op sy wildplaas in die Klein-Karoo. Hoe het haar Ierse oumagrootjie in hierdie dorre streek beland, en wat het alles op dié stuk grond afgespeel? Abel, ’n ambisieuse sakeman, is ook gemoeid met sy familiegeskiedenis: sy Hugenote-herkoms lei hom na die Franse platteland, waarna hy hom vestig op ’n stuk grond digby sy oupa se plaas van vroeër. En dan is daar Tinneke le Grange, ’n gastehuiseienaar en weduwee wat moet vrede maak met haar man se fratsdood en die feit dat sy hom verloor het, lánk reeds voor sy afsterwe . . . Barkhuizen-le Roux, die gewilde skrywer van Padmaker en Getuie, verweef hier die verhale van drie eiesoortige karakters. Drieklawerblaar is ’n meesleurende roman oor familie, oor grond, en die ystergreep wat die verlede op ’n mens kan hê.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.