Back to results
Cover image for book Tryna du Toit Omnibus 11

Tryna du Toit Omnibus 11

By:Tryna du Toit
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798173261
eText ISBN:9780798173278
Edition:1
Copyright:2017
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

“Daar is liefde en begrip in sy grys oë, en sonder ’n woord lig sy haar gesig na syne.” ’n Ruiker in die herfs: Paul Wagner was Margaret se eerste liefde, maar elkeen is met iemand anders getroud. Jare later is albei van hulle weer alleen. Het Paul haar nog lief of speel Magda Jooste nou ’n belangriker rol in sy lewe? Vakansie op Kromrivier: Niek Jordaan nooi vir Anna Pauw saam na Kromrivier en daar leer sy hom beter ken. Nou wonder sy: Is Niek nog lief vir Coralie, sy eks-verloofde, en hoekom het hy Anna saamgebring vir die vakansie? Die nimmer-nimmer-berge: Sarie de Klerk moet ná haar ma se dood na hul plaas terugkeer om vir haar pa en broer te kom huishou. Sy voel vasgevang in haar eensame bestaan, totdat die buurplaas ’n nuwe eienaar kry . . . Ons ken almal vir Hermina: Hermina Greef moet ’n onderhoud voer met die beroemde skrywer Paul Walters. Maar Paul is sku vir publisiteit. Hermina beraam ’n slinkse plan om met hom kennis te maak, maar dan vang slim sy baas.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.