Liewe Heksie se groot omnibus
| By: | Verna Vels |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780798172738 |
| eText ISBN: | 9780798172745 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2016 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
41 stories in een omnibus! Hierdie groot omnibus sluit al die oorspronklike Liewe Heksie-stories in wat in die eerste Liewe Heksie-omnibus (2002) en Liewe Heksie en die rekenaar (1999) vervat is. Liewe Heksie is Blommeland se enigste en eie heksie. Al dink die meeste kabouters sy is dom, is Heksie eintlik baie slim en dapper en sy is die enigste heksie wat soms per ongeluk vir Griet die perd kan toor. Koning Rosekrans en die kabouters moet gedurig rekening hou met ou Geelheks en haar Gifappeltjies wat probeer om die kosbare Silwer Roos te steel. En al maak Heksie soms vir koning Rosekrans baie kwaad, kan sy en haar maats die nare Gifappeltjies gewoonlik gou op hulle plek sit. Die bekoorlike Levinia Heks en al die bewoners van Blommeland sal oud en jonk steeds laat skaterlag met hulle manewales. Verna Vels se klassieke verhale is al vir meer as 50 jaar gewild en Vian Oelofsen se lewendige illustrasies sorg dat Liewe Heksie se avonture nog net so bekoorlik is soos altyd.