Back to results
Cover image for book Hy kom met die skoenlappers

Hy kom met die skoenlappers

By:Valda Jansen
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798172523
eText ISBN:9780798172530
Edition:1
Copyright:2016
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

“Jy sit op ’n brander en dink jy gaan in een rigting, dan stoot die onderste oseaan en slaan die branders ’n ander rigting in. Jy verloor jou bewussyn. Die volgende oggend, jare later, word jy wakker op ’n vreemde strand. Jy staan verdwaas op en wil dieselfde rigting in stap wat jy van vroeër onthou, maar die pad is weg, die deur is toe, die een wat jy onthou is nie daar nie, jy kan nie terug nie. Jy staan verdwaas op. Jy het verdwaal, hy het verdwyn. Ek kan nie onthou hoe ek hier beland het nie. Of hoekom.” Hoe kyk ’n mens terug na jou lewe en wens jy het ’n ander vurk in die pad geneem? Wat sou gebeur het as? As? In dié diep ontroerende novelle toor die skrywer soos ’n alchemis van ouds met verdriet en spyt. Dit is ’n liefdesroman, ’n elegie aan die verlore liefde. Die verteller verlang terug na Anders, na Jena, na Duitsland. Maar die verlede spoel ’n mens rond soos die see. Nou is dit te laat. Vir altyd te laat. ’n Uitsonderlike debuutroman deur Valda Jansen.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.