Back to results
Cover image for book Die waarheid oor verhoudings

Die waarheid oor verhoudings

By:Stefan Blom
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798172103
eText ISBN:9780798172110
Edition:1
Copyright:2016
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Is jy ooit geleer dat jy die verhoudings met die mense in jou lewe kan láát werk? Die meeste van ons is deur ons ouers en leermeesters gelos om maar self op die “probeer-en-tref”-manier ons weg oor die slaggate te vind. 'Die waarheid oor verhoudings' is ’n praktiese gids wat jou waardevolle vaardighede sal leer om jou verhoudings met jou lewens-maat, familie, kollegas en vriende te verbeter en vernuwe. Die kliniese sielkundige Stefan Blom deel wenke wat hy in sy 20 jaar as verhoudings-terapeut versamel het. Deur talle gevalle-studies wys hy jou hoe jy in voeling met jouself en nader aan ander kan kom. Leer hoe jy gesonde verhoudings kan aanknoop, toksiese verhoudings kan vermy, en liefde, vertroue, seksuele vervulling en intimiteit deel van jou lewe kan maak. Dit is ’n kopskoonmaak-gids tot alles wat van ons mens maak.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.