Back to results
Cover image for book Dr. Eve se seksboek

Dr. Eve se seksboek

'n Gids vir jongmense
By:Marlene Wasserman
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798145916
eText ISBN:9780798171984
Edition:1
Copyright:2015
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Hier is die handleiding waarop jongmense en hul ouers gewag het, want dit bespreek die vele kwessies omtrent seksualiteit wat so moeilik is om tuis oor te praat. Marlene Wasserman is 'n kliniese seksoloog, 'n outeur, 'n opvoeder, 'n mediapersoonlikheid en 'n seksaktivis. Dr. Wasserman is hartstogtelik oor die bevordering en beskerming van die seksuele regte van jongmense, en voorsien 'n omvattende opvoedkundige benadering, gebaseer op die seksuele regte van die individu, die gepaardgaande verantwoordelikhede van daardie seksualiteit en die gevolglike voordele van 'n verantwoordelik bestuurde sekslewe. Dr. Wasserman put uit 'n deeglike kennis van haar onderwerp, en gee dus advies wat realisties, prakties en deernisvol is. Dr. Eve se Seksboek: 'n Gids vir jongmense is 'n onontbeerlike handleiding vir jong volwassenes wat 'n aktiewe seksuele leefstyl in Suid-Afrika oorweeg.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.