Back to results
Cover image for book Tienerharte 2: Hartbreker

Tienerharte 2: Hartbreker

By:Cecilia Steyn
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798171588
eText ISBN:9780798171595
Edition:1
Copyright:2016
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Stefan vry graag in die bondel. Hy is definitief nie 'n ou vir commitment nie. Maar sy suster se vriendin, Ciska, is nie soos ander meisies nie. Haar rooi hare is net so rebels soos sy en as sy vir hom kyk, kry hy 'n snaakse pyn oor sy hart. As ʼn dokter hom sou vra, sou hy moes erken hy het hierdie gevoel al van Desember af toe Ciska Rossouw in sy lewe ingestap het. Maar vir die rekord: Hy is nie verlief nie en hy sal ook nooit verlief raak nie. Ciska wil nooit van 'n man afhanklik wees nie. Sy het 'n sewe-jaar-plan om haar studies klaar te maak en te begin werk, en sy is trots daarop. Dán eers sal sy weer 'n verhouding oorweeg. Geen man sal ooit weer oor haar hart dans nie, daarvoor sal sy sorg. Want ouens soos Stefan Bruwer is gevaarlik. Veral met sy ondeunde glimlag en die aantreklike kuiltjie in sy ken . . . Elke verhaal in die Tienerharte-reeks is propvol aksie, hartstog en drama wat jou vasgevang sal hou tot die laaste bladsy!

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.