Back to results
Cover image for book Tienerharte 1: Hartklop

Tienerharte 1: Hartklop

By:Cecilia Steyn
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798171557
eText ISBN:9780798171564
Edition:1
Copyright:2016
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Vandat Megan kan onthou, maak haar broer se beste vriend, Dewald, haar knieë lam. Nou is Stefan en Dewald op universiteit en slaan glo al die meisie se voete onder hulle uit. Sy is seker daar is al ʼn geheime ondersteunersgroep op kampus gestig vir meisies wie se harte deur die twee gebreek is. Gedurende die Desembervakansie op Paternoster sukkel Megan al hoe meer om haar gevoelens weg te steek. Maar haar oorbeskermende broer sal nooit toelaat dat daar iets tussen haar en Dewald gebeur nie. Vir ’n groot gedeelte van Dewald se hoërskoollewe het Megan elke aand die hoofrol in sy drome gespeel. Eers was sy net Megan, sy beste pel se kleinsus, maar elke jaar moes hy toekyk hoe sy uit haar awkward stages groei en net mooier en mooier word. Maar Guy Code 101, soos ons almal weet, sê jy date nie jou beste pel se kleinsus nie . . . Hierdie romantiese reeks met heelwat avontuur, aksie en hartstog sal lesers vasgevang hou tot die laaste bladsy!

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.