Back to results
Cover image for book Vlakwater

Vlakwater

By:Ingrid Winterbach
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798170475
eText ISBN:9780798170482
Edition:1
Copyright:2015
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

’n Buitengewone avontuur – iets verrrassends en nuut in Winterbach se oeuvre. – Thys Human Die middag kry Niek ’n poskaart in sy posbus. Dis ’n afbeelding van El Greco se skildery van Vincenzo Anastagi. Die boodskap agterop lui: Enige ekstra eksemplare van Vlakwater? V.S. V.S., nè?! Dit kan net Viktor Schoeman wees. ’n Suid-Afrikaanse posseël. Hier gepos dus. Dit voorspel niks goeds nie. Ná die verbrokkeling van sy verhouding vestig die kunstenaar Niek Steyn hom in Kaapstad. Wanneer een van Marthinus Scheepers se varke in Niek se tuin beland, raak hulle bevriend. Charelle Koopman, ’n belowende fotografiestudent wat by Niek loseer, verdwyn eendag sonder waarskuwing, en ’n welaf kunstenaar maak ’n verdagte aanbod op Niek se huis. Op Stellenbosch skryf ’n vrou met ’n haaslip ’n monografie oor die videokuns van die Olivier-broers, en word op ’n dag ooggetuie van ’n moord. Kort hierna nader ’n holwangkêrel met ’n maniese blik in sy oë haar met ’n vreemde voorstel . . .

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.