Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
| By: | Fanie Olivier |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780798170406 |
| eText ISBN: | 9780798170413 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2016 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte is ’n versamelbundel van die gewildste en bekendste liefdesgedigte in Afrikaans. Die bundel volg op Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte wat oorspronklik in 1986 verskyn het en in 1992, 2001 en 2010 bygewerk en heruitgegee is. Hierdie bundel word weereens saamgestel deur digter Fanie Olivier en is opnuut bygewerk. Die bundel bevat nie slegs gedigte uit die kanon nie, maar nou ook verse wat sedert 2010 verskyn het. Die digters in Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte sluit in: Boerneef, N.P. van Wyk Louw, D.J. Opperman, Elisabeth Eybers, Ingrid Jonker, Breyten Breytenbach, Antjie Krog, Lina Spies, Wilma Stockenström, T.T. Cloete, Daniel Hugo en Philip de Vos. ’n Toeganklike bundel, perfek vir Valentynsdag.