Back to results
Cover image for book Liefde is 'n sprokie

Liefde is 'n sprokie

By:Fynbosskrywers
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798170284
eText ISBN:9780798170291
Edition:1
Copyright:2015
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Cara het ’n ogie op verlede jaar se hoofseun by die buitelugopvoedingskamp. Maar sy kan tog nie help om die nerdy Pierre Prins se diep groen oë agter sy dik brilglase raak te sien nie . . . Talia is so tuis in die water soos ’n meermin. Maar die aantreklike Erik sorg dat sy sukkel om op haar duikkursus te konsentreer. Totdat dinge lelik skeefloop. Van die eerste dag wat Wolfgang vir Vlam raakgesien het, is sy nie net in sy kop nie, sy is in sy hart. Wanneer sy ontvoer word, is hy vasberade om haar te red . . . Die nuwe ou in die klas se bene is in ysterstutte en sy hare staan orent asof hy pas vir iets geskrik het. Lilliette is sommer vies dat sy hom met wiskunde moet help. Veral aangesien hy nog die vermetelheid het om haar “Wipstert” te noem! Hierdie bundel bevat 22 kortverhale wat op bekende sprokies gebaseer is – maar met ’n heerlike moderne kinkel! Hier is stories wat jou hart sal steel, dit dalk in ’n duisend stukkies sal breek of jou weer in sprokiesliefde sal laat glo.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.