Speurder Kwaaikofski 10: Monsters, maanlig en mottegif
| By: | Jürgen Banscherus |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780798169806 |
| eText ISBN: | 9780798169813 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2015 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $8.28
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
Kwaaikofski is g’n amateur nie – hy verkies om agter die skerms te werk. Maar in sy nuutste ondersoek beland hy in die kollig op die verhoog! Drie akteurs met hoofrolle in die skoolopvoering het onder vreemde omstandighede bedank . . . En net die mees talentvolle speurder in die dorp sal nou die skoolfees kan red! ’n Opwindende speurreeks vir beginnerlesers! Die eenvoudige woordeskat, lewendige illustrasies en spannende intriges sorg dat Kwaaikofski se avonture gewild bly.