Die soete dwaling
Plus bonusverhaal: ’n Vrou vir Ver-en-Naby| By: | Helene de Kock |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780798168663 |
| eText ISBN: | 9780798168663 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2014 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $6.62
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
In Die soete dwaling vlug dr. Daïrus Deetlefs weg na Londen. Martine kan dit nie begryp nie, want sy het hom lief. Of het sy? In Londen ontmoet Daïrus die misterieuse Sylvia Saunders. Dan is daar ook sy ma wat sy lewe so graag vir hom wil reël . . . ’n Vrou vir Ver-en-Naby is die liefdesverhaal van Laura Krause, ’n volwasse vrou, een wat al smart moes deurmaak en op soek is na innerlike vrede. Sy vlug weg, en is tussen ’n lewe tóé en ’n lewe vórentoe. Maar dis moeiliker as wat sy dink, want hoe hou ’n vrou kop as haar hart nie weet waarheen hy wil nie?