Back to results
Cover image for book Moestas

Moestas

’n Raaiselroman
By:Deborah Steinmair
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798168014
eText ISBN:9780798168021
Edition:1
Copyright:2015
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Claude loer vieserig na die skerm. “Dude, die profile pic is van ’n skapie met ’n bleeding heart en ’n kruis, nogal corny. Die cover photo is ’n landscape onder dramatiese wolke, ’n hek soos die poorte van paradise, met die naam van die ministries in goud gespreide metaal bo-op dit en in die background ’n moerse wit sirkustent.” Claude doen wat hy lankal moes gedoen het. Hy grawe rond vir sy roots. Hy het nog nooit geglo in rewind en reverse nie. Hy het vorentoe gelewe. Tot die verlede hom opgetrip het. Aga, Jesse, Claude en Stasi, vier karakters waarmee lesers in Die neus (2012) en Wenkbrou (2013) kennis gemaak het, tree in Steinmair se derde raaiselroman weer eens op die voorgrond – dié keer met Claude en Stasi aan die stuur. ’n Spanningsvolle verhaal oor tentkerke, charlatan-predikers, boetedoening en aanvaarding, met deernis en humor geskryf.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.