Back to results
Cover image for book Veearts-vriende 1: Tania en die towerfluitjie

Veearts-vriende 1: Tania en die towerfluitjie

By:Helen Brain, Nicky Webb, Rico Schacherl; Nicky Webb
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798167604
eText ISBN:9780798167611
Edition:1
Copyright:2014
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Tania wil graag haar skoolhoof beïndruk, maar met ’n familie soos hare gaan dit meer as ’n A-gemiddeld vat! Gelukkig is die hondekompetisie om die draai en Tania het haar planne agtermekaar. Vlooie, haar energieke, rowwe, wasgoed-stelende hond sal die Gehoorsaamste Hond in die kompetisie wees. Maar daarvoor moet sy dokter Katzenellenbogen se Towerfluitjie in die hande kry; dis nou as sy vir Bieber, haar broer Tiek se apie, kan uitoorlê. Boonop kom haar irriterende niggie kuier en Tiek het die resep vir jeukpoeier ontdek. Dit is die begin van algehele chaos . . . Tania se ma is ’n veearts en die lewe saam met allerhande oulike troeteldiere is nooit vervelig nie. Hierdie humoristiese, prettige storie is vol dieredrama en dol avonture.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.