Back to results
Cover image for book Seks & drugs & boeremusiek - die memoires van 'n volksverraaier

Seks & drugs & boeremusiek - die memoires van 'n volksverraaier

By:Koos A. Kombuis
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798171236
eText ISBN:9780798167437
Edition:1
Copyright:2014
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Nelson Mandela het dit gedoen. P.W. Botha het dit gedoen. Francois Pienaar het dit natuurlik ook gedoen . . . En toe volg Koos Kombuis se outobiografie, die een wat al meer as tien drukke beleef het. Dis die enigste een wat deur hom goedgekeur & getjap is as die naakte waarheid. Die Ware Jakob, Koos se manier om homself te versoen met sy verlede. En watter verlede is dit nie! Hy vertel van sy heel eerste openbare optrede (op die ouderdom van ongeveer vyf sekondes), van sy jeugjare as hedonis, van sy ontmoeting met Yasser Arafat (’n bladsy uit die geskiedenis wat nóg Koos nóg Yasser ooit wil oorhê), van die paradokse & die pyn, van hoe lekker die lewe nou vir hom is, van die goue jare wat nog voorlê . . . van . . . van . . . O ja, natuurlik ook van die seks & drugs & boeremusiek wat al sy pad gekruis het. Alles daarvan, sonder aansien des persoons.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.