Sondebok
| By: | Irma Venter |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780798167383 |
| eText ISBN: | 9780798167390 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2014 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $16.27
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
Ranna Abramson skuil van die gereg ná die dood van drie mans na aan haar. As ’n guns aan die geheimsinnige Adriana de Klerk gebruik sy en Alex Derksen hul dekmantel as joernaliste om ’n aanval op ’n vrou onder Adriana se beskerming te ondersoek. Dit lei hulle na ’n skokkende ontdekking – ’n nuwe leidraad oor die verdwyning van ’n talentvolle matriekmeisie ses jaar gelede.Die derde boek in Irma Venter se gewilde S-reeks.