Back to results
Cover image for book 150 Stories

150 Stories

By:Nataniël
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798166645
eText ISBN:9780798166652
Edition:1
Copyright:2014
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Hierdie omvangryke versameling van die bekende en gewilde Nataniël se verhoogverhale is die ideale Kersgeskenk! Nataniël is een van Suid-Afrika se meester-storievertellers op die verhoog. Sy unieke stem en styl, sy spitsvondige en skerpsinnige humor, sy deernis vir die verskoppelinge en verstotelinge, dit alles maak hom ’n belangrike stem in ons kultuur en samelewing. Die versameling sluit in byna al sy verhale (Afrikaans én Engels) uit ouer bundels wat reeds deur die jare uit druk geraak het (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop², When I was), sowel as 10 nuwe stories. This extensive collection of stories by the inimitable Nataniël will make an ideal Christmas gift for any of his fans! His unique voice and style, his quirky and sharp humour, his empathy for the outcast and outsider, make him an important voice in our society. The collection includes almost all his stories (English and Afrikaans) from his older books which are now out of print (Oopmond, Rubber, Maria Maria, Tuesday, Kaalkop², When I was), as well as 10 new stories.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.