Back to results
Cover image for book Glipstroom

Glipstroom

By:Anemari Jansen
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798166263
eText ISBN:9780798166270
Edition:1
Copyright:2014
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Maja moet probeer aanpas by die lewe in ’n padkamp in die Caprivi ná haar man, ’n ingenieur, daarheen verplaas word. Hul verhouding word vertroebel deur Louis se onvermoë om sy weermagervarings te verwerk en die spanning in die kamp, waar die druk van spertye en die klomp mans wat met hulself opgeskeep sit, soms hand uitruk. Maar Maja het ook ’n geheim wat sy vir Louis wegsteek. Slegs Phineas, die ou opsigter by die padkamp, weet iets daarvan, en in hom vind Maja ’n onverwagte vertroueling en vriend. Voor sy by Louis aangesluit het, het Maja dikwels weke alleen agtergebly in die Soutpansberg-omgewing waar hulle gewoon het. Dis in daardie alleentye wat sy ’n vriendskap aanknoop met Alex, ’n diepsinnige kunstenaar en die teenoorgestelde van die beneukte Louis. In die Caprivi is Maja dikwels op haarself aangewese en moet sy haar lewe en besluite in oënskou neem om haar pad vorentoe te vind.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.