Back to results
Cover image for book Skaduself

Skaduself

By:Paula Marais
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798166072
eText ISBN:9780798166089
Edition:1
Copyright:2014
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Geen ma is perfek nie . . . In die tronk het ek baie tyd om te dink, en ek het nie altyd beheer oor waarheen my gedagtes dwaal nie. ’n Groot deel van die tyd dink ek teen wil en dank aan Clay: hoe lief ek hom gehad het, die foute wat ek gemaak het. So baie foute! My dogters. My seuntjie Joe. Maar my gedagtes is nie altyd helder nie. Ek dink deur gaas, deur filters. Om minuut na minuut, sekonde na sekonde toegesluit te wees het my laat besef dat ek al my hele lewe in ’n newel slyt. Party dae is daar ’n dik swart gordyn voor my, en net wanneer ek dit regkry om dit oop te trek sodat ’n klein bietjie lig inkom, val die gordyn weer toe en is ek weer in die donker. Die meeste mense wil weet wanneer alles begin het, en soms wonder ek ook. Thea Middleton is agter tralies vir ’n ondenkbare misdaad. Soos wat sy, haar man Clay en haar oudste dogter Sanusha hul stukkende lewens probeer heelmaak, vorm hul individuele verhale die stukke van ’n tragiese legkaart wat ewig by hulle sal spook.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.