Back to results
Cover image for book Somersneeu

Somersneeu

By:Helene de Kock
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798151153
eText ISBN:9780798165778
Edition:1
Copyright:2014
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Hoe lank neem dit om die lewe baas te raak? So wonder Rouke Bruwer meermale. Hy en sy boesemvriende, die neefs Robert en Brett van Coller, takel die lewe elk op ’n eiesoortige manier. Vars uit matriek, is die uitdagings legio. Die vroue in hul lewe, die passievolle, byna magiese Karina Kirstein en die skone Julia, vind saam met hulle uit dat die lewe tegelyk wonderbaarlik soet en bitterlik kompleks is. Deur die jare worstel hulle, en veral Rouke, ook met die pynlike vraag: Kan mens, as jy ver weggegaan het, ooit weer terugkom? Daarby mors Afrika dikwels met van sy mooiste kinders . . . ’n Meesleurende sage wat veel sê oor die kompleksiteit van die liefde.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.