Back to results
Cover image for book Kokkedoor

Kokkedoor

Resepte uit jou gunsteling-TV-reeks
By:Errieda du Toit
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798165198
eText ISBN:9780798165433
Edition:1
Copyright:2013
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Herleef die lekkerte van onthoukos en kook soos 'n Kokkedoor in jou eie kombuis. Hierdie boek bevat die beste uit die gewilde Kokkedoor-televisiereeks, en gaan oor die kos wat ons lief het: erfeniskos, oumakos, huiskos, hunkerkos, kookkos, verlangkos, lekkervoel-kos. - Die beste resepte van elke episode, getoets vir die huiskombuis - Familieresepte vir vleisgeregte, fyngebak, brood, konfyt, piekels, groente, slaai, soetgoed en poedings - Nuwe idees vir Sondagkos, basaarkos, piekniek, padkos, partytjiekos en braai - 'n Kykie na die geskiedenis van geregte en waar gebruike vandaan kom - Goue gunstelinge kry 'n moderne baadjie, sonder om die herinneringe te verloor In dié versamelaarsboek deel Tannie Poppie haar broodpoeding-resep, Marinda en Mathilda hulle heerlike brandrissie-fudge, Theresa haar skuinskoek en ouma Drieka se onfeilbare skilferkorsdeeg. Die reekswenners Mynhardt en Tiaan deel hulle langtafel-geregte, asook nuwe weergawes van erfenisgeregte soos sagopoeding met suikerglasklokke. Hier is vandag se kos, gegeur met gister. Om te kokkedoor is om kosmaak te geniet, vriende en familie na die lang tafel te nooi en ure lank te gesels oor gister se dinge en môre se drome.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.