Back to results
Cover image for book Helene de Kock Omnibus 6

Helene de Kock Omnibus 6

By:Helene de Kock
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798144384
eText ISBN:9780798164832
Edition:1
Copyright:2004
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

"Hierdie drie verhale wat bymekaar aansluit, sal groot plesier aan al Helene de Kock se baie lesers verskaf, en bevestig opnuut haar fyn vermoë om ingewikkelde persoonlike verhoudings oop te skryf. Man van kaliber is die verhaal van professor Jessica en haar uiteindelike ontdekking dat ’n mens se onvolmaaktheid juis sy menslikheid openbaar. Sy ontmoet vir Karel en Kiewiet, sien weer haar ou liefde, Daniël, en leer ook vir Loek de Jager ken, ’n man met vele fasette. Maar watter een het werklik “kaliber”?In Vrou van formaat is Danika vies vir mans: ’n vrou moet mos modelmooi wees, of sy is niks in hul oë nie.Van kleins af stry sy – met haar groot gebeente en wilde bos hare – teen dié onregverdigheid. En sedert daardie traumatiese aand in Frankryk, het ""mooi"" vir haar finaal ’n vloekwoord geword!Mense van faam gaan oor tweelingsusters. Debora, die koel advokaat, reken die Mynhards is net ’n klomp snobs. Die sprankelende Diana wil egter graag deel word van dié wynboer-clan, en Debora word teen haar wil ook ingetrek. Tog besef sy uiteindelik: hulle is mense van faam én vaam. Theron het diepte en selfs Kieron is te enigmaties om te peil."

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.