Back to results
Cover image for book Die beste verhale en humor van Herman Charles Bosman

Die beste verhale en humor van Herman Charles Bosman

By:Herman Charles Bosman
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798164467
eText ISBN:9780798164474
Edition:1
Copyright:2013
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Hierdie versameling bevat die beste verhale en humor van Bosman, nou ook in Afrikaans vertaal deur die bekroonde Afrikaanse digter, Johann de Lange. Sterlig op die veld bevat 23 van Bosman se beste stories. Dit sluit klassieke Oom Schalk-stories in soos “Die pad na Mafeking”, “Die Rooinek” en “Makapan se grotte”, en ook Voorkamerstories soos “Skoolkonsert” en “Geboortesertifikaat”. En in beroemde stories soos “’n Boere-Rip van Winkel” en “’n Ou Transvaalse verhaal” hoor ons die stem van die skrywer wat met self-ironie die kuns van die storieverteller bepeins. Die herken-blues bevat 29 stukke wat strek oor Bosman se hele loopbaan, van skoolseungrappe tot die laaste lag. Soos Bosman self gesê het, was hy bekend vir die humor wat in al sy werk te vinde was en wat hom so gewild gemaak het onder sy lojale lesers. Hierdie versameling sluit bekende juwele soos “In die skadu van die withaak”, “’n Bekkersdal-marathon” en “’n Besoek aan Blikkiesdorp” in, waarin sy satiriese ironie in volle swang is, tot ’n aantal essays wat nog nie voorheen in ’n bundel versamel is nie wat hom ewig as een Suid-Afrika se gemoedelikste kommentators bevestig.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.