Back to results
Cover image for book Om Helena te hoor

Om Helena te hoor

By:Carolyn Morton
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798164399
eText ISBN:9780798164405
Edition:1
Copyright:2013
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Wanneer jy agterkom die lewe gaan nie net oor jouself nie, moet jy keuses maak. Partykeer moet jy jouself eerste stel. Ander kere moet jy terugstaan, want dan weet jy iemand anders se behoeftes is nou belangriker as joune. Helena is desperaat om weg te kom van haar afgeleefde skool en in te kom by die Musiekakademie, maar Madame Pandora, haar musiekonderwyser, wil niks weet nie. Dit is nie Helena se enigste probleem nie. By die huis draai alles net om haar talentvolle broer, haar ouers is te besig om van haar notisie te neem en dan het die aantreklike Konrad net oë vir June. Wanneer Helena uiteindelik haar drome kan bewaarheid, besef sy nie alle geleenthede hoef aangegryp te word nie – watter moet sy vat en watter moet sy los, en hoe sal haar besluit die mense naaste aan haar raak? ’n Verhaal van volharding, moed en vriendskap. Ook verkrygbaar in Engels: Hearing Helen.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.