Back to results
Cover image for book Vuurklip

Vuurklip

By:Marié Heese
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798163767
eText ISBN:9780798163774
Edition:1
Copyright:2013
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

’n Magiese roman oor die lotgevalle van die Land- en die Seestamme aan die suidkus van Afrika sowat honderdduisend jaar gelede. Dis die storie van Ama, jongvrou wat wil Storievrou en Moetievrou word, soos die ouvrou Maouma. Maar eers moet sy vróú word, die bloedgebed en die Eerste Ingaan beleef. Wie gaan haar herd-man wees? En waarheen verdwyn sy so skielik? Dis ook die storie van ’n magstryd: Wie gaan Hoofman-Owerste van al die Seestamme word? En dis die storie van die mensheid se oorlewingstryd, want die omgewing kan nie meer almal voed nie. Sal dit help as hulle beter gereedskap kan maak? Durf hulle ’n groot taboe breek om te kan oorleef? En by dit alles moet die wyse Sjamaan sorg dat hulle die geeste tevrede hou.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.