Back to results
Cover image for book Hierdie mens

Hierdie mens

By:Wilma Stockenström
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798163736
eText ISBN:9780798163743
Edition:1
Copyright:2013
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Sedert Spesmase in 1999, is Hierdie mens Wilma Stockenström se eerste digbundel in 14 jaar. Die toonaard is verfrissend speels en lig, die verse meesal kort en gestroop tot die essensie. Dis toeganklike verse, gekenmerk deur ’n ironiese inslag, en fokus op momentopnames tipies van die later lewe. Die bundel staan dan ook in die teken van afskeid neem, en 'n sterk bewussyn van die onvermydelike naderkom van die einde van die lewe. Met so 'n gelade onderwerp soos die dood word daar speels omgegaan. Daar is 'n duidelike opmerksaamheid oor die proses van ouer word, van swakker word, maar daar is geen swaarwigtigheid, geen tranerigheid. Alles staan eerder in die teken van ’n ironiese self-beskouing, ’n beleë aanvaarding van die onontkombaarheid van die slopingsproses. “’n Sterk versameling van laatwerkverse, gefokus op die natuur en in ’n vroulike teneur, van een van die meesterdigters in Afrikaans.” – Helize van Vuuren

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.