'n Kameel, 'n sprinkaan en 'n vrot tamatie
| By: | Annelie Ferreira |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780798163293 |
| eText ISBN: | 9780798163309 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2013 |
| Format: | Reflowable |
Lifetime - $10.45
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Details
Table of Contents
Niks cools gebeur ooit op Koedoesdorp nie. Elke dag is so vervelig soos die ander. Veral Maandag-oggende. Maar hierdie Maandag is anders, want skielik is hulle voortuin vol kamele wat Gerrie se ma se spogrose opvreet. Dis chaos in Gerrie-hulle se huis en tuin, en hy en sy suster, Anneke, is mal daaroor. Dit word ’n surrealistiese dag van Kamele wat pandemonium saai, die vreemde gesin wat tent opslaan in die voortuin en sprinkane braai . . . ’n Lekker ligte storie vol humor en pret.