Magersfontein, O Magersfontein!
| By: | Etienne Leroux |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780798142854 |
| eText ISBN: | 9780798160025 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 1976 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
’n Film- en TV-span kom op Magersfontein aan onder leiding van lord Sudden en lord Seldom om ’n film te maak oor die slag van Magersfontein tydens die Anglo-Boereoorlog, op 11 Desember 1899. By dié geleentheid het die Skotse generaal Andrew Wauchope sy lewe verloor. Op tipiese wyse slaag hierdie veelbekroonde skrywer daarin om ’n wye verskeidenheid van uiteenlopende karakters bymekaar te bring en, hoe vergesog die gegewe ook al, alles tot ’n eenheid saam te bind. Nie net die twee lords se filmspan en begeleiers kry lewe voor ons oë nie, maar ook die historiese figure wat verbeeld moet word: Wauchope, De la Rey, Methuen, Cronjé. ’n Ryp en veelduidige satiriese roman wat die leser enduit sal boei.