Na die geliefde land
| By: | Karel Schoeman |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780798148283 |
| eText ISBN: | 9780798159975 |
| Edition: | 2 |
| Copyright: | 1972 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
George Neethling wat sedert sy vyfde jaar in Europa woon, kom ná sy ouers se dood Suid-Afrika toe om die erfplaas Rietvlei te besoek. Maar op die plaas vind hy nie veel meer as ruïnes nie, en terwyl hy in die omgewing bly, word hy geleidelik bewus van die onderstrominge van geweld en vrees in ’n geïsoleerde gemeenskap wat ná ’n revolusie in vrees vir hul nuwe bewindhebbers leef. Die roman is in 1972 gepubliseer en met die CNA-prys bekroon. Dit is ook as Promised Land in Brittanje en die VSA gepubliseer, en in Russies en Frans vertaal. Dis sedertdien verfilm.