Niggie
| By: | Ingrid Winterbach |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780798142861 |
| eText ISBN: | 9780798159968 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2002 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Niggie speel af in die laaste maande van die Anglo-Boereoorlog. ’n Groepie Boerekrygers onder wie twee natuurwetenskaplikes, Ben Maritz en Reitz Steyn, vertrek uit die Kolonie om ’n getraumatiseerde jongeling na sy ouerhuis in die Vrystaat te neem. Op hulle tog word hulle ’n paar weke lank in ’n klein opvangskamp deur lede van generaal Bergh se kommando aangehou. Terwyl hulle ’n opdrag vir die generaal uitvoer, word Reitz en Ben egter gewond en daarna op ’n nabygeleë plaas deur drie Boerevroue verpleeg, waar hulle tot aan die einde van die oorlog vertoef.Op die oog af ’n eenvoudige gegewe, maar wat Ingrid Winterbach daarmee doen, daarin lê die verrassende van hierdie roman. Hierdie roman is bekroon met die Hertzogprys in 2004.