Tryna du Toit Omnibus 8
| By: | Tryna du Toit |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780798159418 |
| eText ISBN: | 9780798159425 |
| Edition: | 2 |
| Copyright: | 2013 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
Op vlerke van die wind: Agter Emma se streng skooljuffrou-uiterlike skuil ’n menseliewende, sprankelende persoonlikheid. Op ’n skeepsreis na Europa leer sy ’n paar interessante mans ken. Watter een uiteindelik ’n blywende plek in haar lewe sal inneem, bly tot die end in die weegskaal. Donkerpoort: Ansie woon ’n kunsuitstalling saam met haar ryk stiefvader, Jacob Lessing, ryk nyweraar en kunsversamelaar, by. Haar ontmoeting met John Stevens, die begaafde jong kunstenaar, sien sy later as die begin van ’n reeks noodlottige gebeure op Donkerpoort, die spoglandgoed van die ryk Lessings.