Back to results
Cover image for book Christine le Roux Omnibus 5

Christine le Roux Omnibus 5

’n Wêreld sonder hom,’n Kwessie van tegniek, Bewys van liefde
By:Christine le Roux
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798159395
eText ISBN:9780798159401
Edition:1
Copyright:2013
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

’n Wêreld sonder hom: Nicoline is dertig maar al die mans wat op haar verlief raak, verveel haar gou. Maar wanneer sy haar broer in die hospitaal besoek en haar ontferm oor die ander pasiënt in sy saal, neem haar lewe ’n ander wending. ’n Kwessie van tegniek: Alicia het tydens haar onderhoud met die begaafde akteur André Rosner haar so vererg dat sy vir hom presies gesê het wat sy van hom dink voordat sy uitgestorm het. Nou bevind sy haar op ’n klein Karoodorpie as draaiboekskrywer van ’n filmspan. En André Rosner speel die hoofrol.Bewys van liefde: ’n Bekwame jong fisioterapeut sien hoe haar vriend se broer in selfbejammering verval en ’n kluisenaar raak na ’n ongeluk waarin hy verlam is. Sy besluit die enigste manier om hom uit sy neerslagtigheid te skok, is met ’n goeie dosis eerlikheid.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.