Back to results
Cover image for book Allegra op Maasdorp

Allegra op Maasdorp

By:Stella Blakemore
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798144759
eText ISBN:9780798159234
Edition:1
Copyright:2005
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

Allegra op Maasdorp is een van die gewildste boeke in die Maasdorp-reeks. Behalwe Kobie Malan, die spil waarom alles gewoonlik draai, maak ons ook kennis met Allegra Bredenkamp, ’n weeskind wat danksy Kobie se pa na Maasdorp kom. Op Maasdorp lyk dit asof Allegra regtig ’n aanleg vir moeilikheid het. Miskien is dit omdat sy so impulsief is, maar veral omdat haar gewese boesemvriendin, Marguerite Beyers, ook nou op Maasdorp is – en die twee kom net nie meer goed oor die weg nie. Om dinge erger te maak, word Allegra gou vriende met Breggie en Heloise – Maasdorp se stoutste leerders. Gelukkig vir Allegra is Kobie daar … Kobie wat altyd ’n plan kan maak, Kobie wat tog maar op die ou end almal se liefling is.

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.