Back to results
Cover image for book Kobie regeer

Kobie regeer

By:Stella Blakemore
Publisher:NB Publishers
Print ISBN:9780798144452
eText ISBN:9780798159210
Edition:3
Copyright:2004
Format:Reflowable

eBook Features

Instant Access

Purchase and read your book immediately

Read Offline

Access your eTextbook anytime and anywhere

Study Tools

Built-in study tools like highlights and more

Read Aloud

Listen and follow along as Bookshelf reads to you

In Die jongste meisie in Maasdorpskool het Breggie Landsberg en Heloise Malan boesemvriendinne geword. Nou, in Kobie Regeer, laat Heloise ‘per ongeluk’ haar swak skoolrapport by die treinvenster uitval – weer een van Breggie se skitterende ‘plannetjies’. Die skelmstreek word egter ontdek en die streng mevrou Malan dreig om Ruth, haar ouer dogter, van Maasdorp weg te neem omdat sy nie vir Kobie en Heloise uit die moeilikheid kan hou nie. Kobie neem die dreigement ter harte en besluit dat sy die een sal wees om haar susters onder hande te neem. Sy sal sorg dat Heloise in haar spoor trap en dat Ruth “iets doen sodat hulle ma haar vir niks op aarde van Maasdorp sal wegneem nie – al sou Heloise en Breggie ook die skool afbrand!” Maar nie eens Kobie kan Breggie en Heloise se ondeundheid keer nie!

• 2026 © SAU Tech Bookstore. All Rights Reserved.