Is Sagie
| By: | Jan van Tonder |
| Publisher: | NB Publishers |
| Print ISBN: | 9780798156370 |
| eText ISBN: | 9780798158923 |
| Edition: | 1 |
| Copyright: | 2011 |
| Format: | Reflowable |
eBook Features
Instant Access
Purchase and read your book immediately
Read Offline
Access your eTextbook anytime and anywhere
Study Tools
Built-in study tools like highlights and more
Read Aloud
Listen and follow along as Bookshelf reads to you
’n Gewone uitgawe vir boekwinkels. Hierdie is ’n heruitgawe van ’n boek wat in 1987 verskyn het en die jaar daarna as die naaswenner in die ATKV-prosaprys aangewys is. Jan van Tonder, skrywer van die gewilde roman Roepman verken ook in Is Sagie die wêreld van onskuld. ’n Verhaal wat in die Klein-Karoo afspeel – op die oog af eenvoudig, maar diep-menslik, ’n verhaal wat elke leser se hart sal raak. Die jong man Sagie boer saam met sy pa op ’n plasie in die Dwarsriviervallei en is skaars bewus van die dinge waaroor die meeste ander mense hulle normaalweg bekommer, hy leef gewoon soos sy oë sien en sy lyf voel. Sy vriendskap met Ansie, die dogter van die nuwe bure, laat hom die wonder van die liefde ervaar. Maar wanneer die werklikheid dit verbreek, het hy geen verweer nie.